
Kunsmatige godskennis
Ds Gustav Opperman Helpende Woord#160 Solidariteit Helpende Hand
Die ontwikkeling rondom kunsmatige intelligensie het baie mense in die wêreld opgewonde, maar ook bekommerd. Die vermoëns van gevorderde robotte om mense op bykans elke moontlike terrein te vervang, lei tot vele vrae, veral daar waar hierdie masjiene ook binne die konteks van geloof en godsdiens aangewend word. Sal so 'n uiters slim gespreksgenoot egter in staat wees om Jesus se vraag in Mat 16:15 te beantwoord?
Helpende Woord is beskikbaar op Afriforum TV.
U kan ook die Helpende Woord Toep/App aflaai: http://bit.ly/3Bbping
Bron: Mat 16:15
Opnamedatum: 2024 05 02
Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation:
1) Ginormous Robots Artist: Nathan Moore YouTube Audio Library
2) The Six Realms Artist: I Think I Can Help You YouTube Audio Library
3) Helpende Woord Outro Turning Slowly Artist: Ugonna Onyekwe YouTube Audio Library License
Skryf gratis in op ons webblad: woordeuitsywoning.com vir bykans 900 video's, insluitend die Onse Kategismus vir Kinders, Helpende Woord, Preke, Bybelstudies en Geskiedenisvideo's. Kontak ons by +27 836502186 indien u ons videokennisgewings op WhatsApp en Telegram wil ontvang.
Die Onse Kategismus vir Kinders Toep/App nou beskikbaar! Laai Woorde uit sy Woning se gratis kindervriendelike Onse Kategismus Toep/App af. Installeer selfoon, tablet of rekenaar: https://bit.ly/3HTholb
Baie Dankie aan Solidariteit Helpende Hand wat hierdie toepassing vir ons help ontwikkel het en ook borg.