top of page

Krugergesprekke 2)

Ds Ronald Bain/Ds Gustav Opperman Helpende Woord#275 Solidariteit Helpende Hand

Ds Ronald Bain verduidelik hoekom President Paul Kruger en sy geslag so 'n belangrike rol in die Afrikaner se geskiedenis gespeel het. Daarby is die besonderse rol wat geestelike leiers soos Sarel Cilliers gespeel het, vandag nog vir ons 'n voorbeeld. Laastens vermaan Ds Ronals ons om nooit 'n volk se vryheid los te dink van ons verhouding met die Here Jesus Christus nie.  

Paul Kruger se vryheidsreis het suid van die Oranje begin en nou keer dit weer terug oor dieselfde rivier. Die Afrikaner se ideaal om homself te regeer is 200 jaar gelede deur President Paul Kruger se geslag begin en nou word dieselfde vaandel deur 'n volgende geslag op Orania opgetel. Oom Paul kom nou Huis toe. Première : 15 Desember 19:00. 

Paul Kruger's journey to freedom began south of the Orange River and now it returns across the same river. The Afrikaner's ideal of governing himself was started 200 years ago by President Paul Kruger's generation and now the same banner is being picked up by a subsequent generation in Orania. President Kruger is returning home. Premiere: 15 December 19:00.

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

​

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page