top of page

Krugerdag: Kry vir jou 'n bidplek!

Helpende Woord 39 Hebreërs 13 - Woorde uit sy Woning, Solidariteit Helpende Hand

Paul Kruger se monument op kerkplein is in die gedrang. Daar is baie wat aandring dat dit verwyder moet word. Die een monument wat egter nie verwyder kan word nie, is te vinde op sy plaas Boekenhoutfontein neffens Rustenburg. Dit is die plek wat aandui waar hierdie volksman gereeld gebid het. Daardeur het hy vir ons in hierdie krisistye n voorbeeld gestel: Vind vir jou 'n bidplek, 'n plek waar jy jou nood en die nood van jou mense aan die almagtige God kan opdra. Volg Helpende Woord Vrydae op ons YouTube-kanaal, Woorde uit sy Woning. Temamusiek gebruik in hierdie video/Theme Music used in this video: Met dank en besondere waardering/With thanks and appreciation: 1) “Oom Paul”- lied: Frikkie Mulder, uit die CD album getiteld: Oom Paul. Die CD sluit 19 snitte in. Frikkie Mulder jfkmulder@gmail.com Selnommer: 27 82 969 2659 Helpende Woord-reeks: Eenvoudige Bybelse waarhede (3-5min). In 'n gejaagde lewe met dikwels beperkte data tot ons beskikking, bied Helpende Woord elke Vrydag geestelike pitkos. Deel op WhatsApp! Goeie nuus van hoop enige tyd en plek toeganklik gemaak vir almal wat oor 'n selfoon, tablet of rekenaar beskik. Die Helpende Woord reeks word deur Woorde uit sy Woning vervaardig op versoek van Solidariteit Helpende Hand. Ds Gustav Opperman is die aanbieder. Die redigering word behartig deur Ina Opperman. Bron: Hebreërs 13:7 Krugerdag: Kry vir jou 'n bidplek! Helpende Woord#39 Solidariteit Helpende Hand Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning 2020 08 05 Rest of music used in this video: Music selected from YouTube Audio Library, with thanks and appreciation: 1) Elegy :03 / 2:07 Wayne Jones Cinematic | Sad You're free to use this song and monetize your video 2) Turning Slowly Helpende Woord Outro Turning Slowly 3:21 Ugonna Onyekwe Cinematic | Calm You're free to use this song and monetize your video. position: 326
274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page