top of page

Kruger kom Huis toe - Rou en Bou!

Susan van der Merwe Helpende Woord#280 Solidariteit Helpende Hand

Dit wat die Afrikaners tans deurgaan is tweeledig: daar is 'n rouproses oor die verlies van dit wat in die verlede opgebou is, maar daar is terselfdertyd die vooruitsien na 'n hoopvolle toekoms. Hierdie ervarings kom duidelik na vore met die hartseer oor die vernieling van die Kruger monumente op kerkplein aan die een kant, maar, aan die ander kant, die nuwe begin in oprigting van die Oom Paul ewebeeld op Orania. Vir groei en herstel om plaas te vind, moet ons, as Afrikaners nie een van hierdie ervarings minag nie. So het ons dan ook die Here se bemoediging soos dit in Jeremia 29 voorkom. 

Aanbieder: Susan van der Merwe  Oom Paul kom Huis toe - PremiĆ©re 15 Desember 19:00

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

​

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page