top of page

Kruger Gesprekke 5)

Andries Raath/Gustav Opperman Helpende Woord#27 Solidariteit Helpende Hand

Vyfde video in die reeks Kruger Gesprekke. Prof Andries Raath, geskiedkundige gee vir ons 'n kykie in die geloof van  Paul Kruger en die persone wat hom in sy lewe beïnvloed het. Die betekenis van die beeldegroep op Kerkplein asook die boodskap wat daardie monument vir die Afrikaner van vandag inhou word in 'n tweede bydrae toegelig.

Oom Paul kom Huis toe. Première : 15 Desember 19:00.

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page