top of page

Kruger Gesprekke 4)

Hannes Noëth/Gustav Opperman Helpende Woord#277 Solidariteit Helpende Hand

Vierde video in die reeks Kruger Gesprekke. Elke dorp en stad in die land behoort eintlik 'n Kruger-monument te hê. Dit is hoe sterk Hannes Noëth  van Solidariteit Helpende Hand voel oor die waarde en simboliek wat hierdie monument vir die Afrikaner inhou. Nie net Kruger nie maar ook die ander volksleiers wat voor gegaan het om te bou en te bewaar, behoort in die gees van Heb 13:7 in gedagtenis gehou te word.

Oom Paul kom Huis toe. Première : 15 Desember 19:00.

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page