top of page

Kruger Gesprekke 1)

Danie Langner Helpende Woord #274 Ds G Opperman Solidariteit Helpende Hand

Hoe sou ons die ingesteldheid van die Kruger-geslag wat die grondslag van die Afrikaner vryheid gele het, beskryf? Volgens Dr Danie Langner van die FAK is net twee woorde nodig: 'n rotsvaste geloof. Dit is deur 'n so 'n geloof dat 'n pragtige hoofstad in die ou Zuid-Afrikaanse Republiek opgebou was en dit is deur daardie geloof dat die ideaal wat intussen afgebreek en vervalle geraak het, weer opgebou sal word. Eerste van 'n reeks Kuger Gesprekke.

Oom Paul kom nou Huis toe. Première : 15 Desember 19:00.

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

​

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page