top of page

Kosmos Heerlikheid

Ds Gustav Opperman Helpende Woord#109 Solidariteit Helpende Hand

In Luk 12:32 leer die Here ons om ons nie oor dinge soos klere te kwel nie. Ons sal in elk geval nooit met die heerlikheid van die veldblomme kan kompeteer nie. Terselfdertyd leer die Skrif ons dat ons eie heerlikheid net so verganklik is soos die blomme van die gras (1 Pet 1:14). Dit verdor gou en die blomme val af. Ons sien dit in ons eie land met die jaarlikse kortstondige verskyning van die pragtige Kosmosblomme langs die paaie van die land. Dit is net die Here se Woord wat vir altyd bly bestaan en daarom sal ons slegs daarin 'n ewigdurende heerlikheid vind. Volg Helpende Woord Vrydae op @WoordeuitsyWoning. Eenvoudige Bybelse waarhede (3-5min). In 'n gejaagde lewe met dikwels beperkte data tot ons beskikking, bied Helpende Woord elke Vrydag geestelike pitkos. Deel die Goeie nuus van hoop, enige tyd en plek toeganklik gemaak vir almal wat oor 'n selfoon, tablet of rekenaar beskik. Die Helpende Woord reeks word deur Woorde uit sy Woning vervaardig op versoek van Solidariteit Helpende Hand. Ds Gustav Opperman is die aanbieder. Die redigering word behartig deur Ina Opperman. Bron: Lukas 12:32 en 1 Petrus 1:14Kosmos Heerlikheid Helpende Woord#109Solidariteit Helpende Hand Ds Gustav en Ina Opperman 2022 03 25

 

Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation: English Country Garden Classical Happy Aaron Kenny 1:37YouTube Audio Library License You’re free to use this audio track in any of your videos, including videos that you monetize. No attribution is required. YouTube may credit the artist and link the Audio Library from your video. You may not make available, distribute or perform the music files from this library separately from videos and other content into which you have incorporated these music files (e.g., standalone distribution of these files is not permitted). 2) Wander Ambient Inspirational Emmit Fenn 2:59YouTube Audio Library License 3) Turning Slowly Helpende Woord Outro Turning Slowly 3:21 Ugonna Onyekwe Cinematic | Calm YouTube Audio Library License You’re free to use this audio track in any of your videos, including videos that you monetize. No attribution is required. YouTube may credit the artist and link the Audio Library from your video. You may not make available, distribute or perform the music files from this library separately from videos and other content into which you have incorporated these music files (e.g., standalone distribution of these files is not permitted).

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page