top of page

Korona Grendelstaat: Bel 'n Bejaarde!

Helpende Woord 12 Jakobus 1 - Woorde uit sy Woning, Solidariteit Helpende Hand

In hierdie tyd van Corona gedwonge afsondering kan ons maklik selfbehep raak, of selfs in staat van selfbejammering verval. Dit is egter nou dit tyd om uit te reik na diegene wat groter bekommernisse as ons het, diegene wat dalk heeltemal vereensaam is. Daarom: Bel 'n bejaarde! Volg Helpende Woord-reeks Vrydae op YouTube: Woorde uit sy Woning. Helpende Woord bestaan uit oordenkings van drie tot vyf minute waarin eenvoudige Bybelse waarhede visueel vir die sosiale media gebruiker aangebied word. In 'n gejaagde lewe met dikwels beperkte data tot ons beskikking, bied Helpende Woord weeklikse geestelike pitkos. Sodoende word die goeie nuus van hoop enige tyd en enige plek toeganklik gemaak vir almal wat oor 'n selfoon, tablet of rekenaar beskik. Die Helpende Woord reeks oordenkings word deur Woorde uit sy Woning vervaardig in opdrag van Solidariteit Helpende Hand. Ds Gustav Opperman is die aanbieder. Die redigering word behartig deur Ina Opperman. hoor. Welkom by die Gereformeerde Kerk Matlabas se internetbediening!” Bron: Jakobus 21:27 Corona Grendelstaat: Bel 'n Bejaarde Helpende Woord#12 Solidariteit Helpende Hand Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning 2020 03 31 Indien u Mediadienste finansiëel wil ondersteun, of ‘n ander bydrae wil maak tot Woorde uit sy Woning, kontak ons asb op Ons sal dit waardeer. Music used in this video: With thanks to: 1) Helpende Woord Theme music: Light Thought var 4 by Kevin MacLeod is licensed under a Creative Commons Attribution license (https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/) Artist: http://incompetech.com/ (Audio Library) 2) Turning Slowly Ugonna Onyekwe YouTube Audio Library position: 434
274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page