top of page

Koop die tyd uit!

Ds Gustav Opperman Helpende Woord#181 Solidariteit Helpende Hand

Die tyd wat ons het, is kosbaar. In teenstelling met die sirkelgang siening van tyd onder die heidene, besef die gelowige dat die tyd wat hy of sy tot hulle beskikking het, soos 'n uurglas leeg loop. Die voleinding van alle mense se tyd hier op aarde is aan die kom. Daarom moet ons des te meer ons beywer om die tyd uit te koop, soos Paulus aan die Efésiërs skryf.  


Helpende Woord word Vrydae op YouTube @WoorduitsyWoning, ons webblad woordeuitsywoning.com en op Faceboek versprei en is ook beskikbaar op Afriforum TV.   U kan ook die Helpende Woord Toep/App aflaai: http://bit.ly/3Bbping  

Die Onse Kategismus vir Kinders Toep/App nou beskikbaar! Laai Woorde uit sy Woning se gratis kindervriendelike Onse Kategismus Toep/App af. Installeer selfoon, tablet of rekenaar: https://bit.ly/3HTholb   

Baie Dankie aan Solidariteit Helpende Hand wat hierdie toepassing vir ons help ontwikkel het en ook borg.  


Bron: Efésiërs 5 

Opnamedatum: 2023 09 25  


Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. 

With thanks and appreciation: 

1) Creative Commons Attribution 4.0 Time Passing By by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/ 

Artist: http://audionautix.com/ 

2) To Pass Time Artist: Godmode YouTube Audio Library License 

3) Spacetime Blues Artist: Loopop YouTube Audio Library License 

4) End of Time Artist: Ugonna Onyekwe YouTube Audio Library License 

5) Helpende Woord Outro Turning Slowly Artist: Ugonna Onyekwe YouTube Audio Library License

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page