top of page

Kom kerktoe!
Helpende Woord 21 Jesaja 1 - Woorde uit sy Woning, Solidariteit Helpende Hand
Luiende kerkklokke. Wat sĂȘ dit eerskomende Sondag vir ons? Ons hoor dat die kerke nou weer na twee maande kan oopmaak. Ons hoor dat daar nog steeds hoop is vir sondaarmense. Ons hoor dat God nie die mens in sy ellende in hierdie land vergeet het nie. Nie almal sal Sondag weer kerk toe kan gaan nie, maar ons hoop dat die wat wel kan, die kerklokke sal hoor lui en die geleentheid om kerk toe te gaan, sal aangryp. Volg Helpende Woord elke Vrydag op ons YouTube-kanaal, Woorde uit sy Woning. Bron: Jesaja 1 en 55 Kom kerk toe! Helpende Woord#21 Solidariteit Helpende Hand Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning 2020 06 02 Music used in this video: Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Psalm Psalm 31 Glorieryke Psalms www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336 Orrelis: Harry Jonkers Theme music Outro: Thank you for permission to use this music: Turning Slowly Ugonna Onyekwe YouTube Audio Library position: 398
bottom of page