top of page

Klein skippie Groot Bybel:

Helpende Woord 3 Jesaja 66 - Woorde uit sy Woning, Solidariteit Helpende Hand

Bewe jy nog vir die Here se Woord? Dis opvallend hoe belangrik die Bybel vir ons volksplanters was, hoe baie ruimte daarvoor geskep was op Jan van Riebeeck se skepies. Vandag kom die Here se Woord oral voor, maar die ruimte wat dit in ons lewens beslaan, is baie klein. Reeks: Eenvoudige Bybelse waarhede (3-5min). In 'n gejaagde lewe met dikwels beperkte data tot ons beskikking, bied Helpende Woord elke Vrydag geestelike pitkos. Deel op WhatsApp! Goeie nuus van hoop enige tyd en plek toeganklik gemaak vir almal wat oor 'n selfoon, tablet of rekenaar beskik. Die Helpende Woord reeks oordenkings word deur Woorde uit sy Woning vervaardig in opdrag van Solidariteit Helpende Hand. Ds Gustav Opperman is die aanbieder. Die redigering word behartig deur Ina Opperman. hoor. Welkom by die Gereformeerde Kerk Matlabas se internetbediening!” Bron: Jesaja 66:2 Klein skippie Groot Bybel: Bewe jy nog vir die Here se Woord? Helpende Woord Solidariteit Helpende Hand Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning 2019 09 23 Musiek gebruik in hierdie video: Helpende Woord Temamusiek: 1) Light Thought var 4 by Kevin MacLeod is licensed under a Creative Commons Attribution license (https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/) Artist: http://incompetech.com/ (Audio Library) 2) Psalm 51 Psalmsing tot God’s eer (Odé Ensemble) Administratiewe Buro Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika Tel: 018 297 3986/7/8/9 Faks: 018 293 1042 bestellings@gksa.co.za position: 462
274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page