top of page

Kerkenberg

Ds Gustav Opperman Helpende Woord#153 Solidariteit Helpende Hand

Teen die hange van van die Drakensberg reeks is daar 'n besonderse plek wat die naam Kerkenberg gekry het. Hier het die Voortrekkers in 1837 gestaan voor hulle die epiese tog na die land van Natal onderneem het. Die naam Kerkenberg is te danke aan die feit dat Voortrekker gelowiges in die tyd hulle eredienste daar gehou het. Psalm 65 se woorde kom by ons op: "Welgeluksalig is hy wat U uitkies en laat nader kom, dat hy kan woon in u voorhowe." U is die God wat ""die berge  grondves deur u krag, wat omgord is met mag."  


Helpende Woord is beskikbaar op Afriforum TV.  U kan ook die Helpende Woord Toep/App aflaai: http://bit.ly/3Bbping 

Skryf gratis in op ons webblad: woordeuitsywoning.com vir bykans 900 video's, insluitend die Onse Kategismus vir Kinders, Helpende Woord, Preke, Bybelstudies en Geskiedenisvideo's. 

Kontak ons by +27 836502186 indien u ons videokennisgewings op WhatsApp en Telegram wil ontvang.  


Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation:  

1) Another Breath Artist: Futuremono YouTube Audio Library License   

2) Tratak Artist: Jesse Gallagher YouTube Audio Library License 

3)  Helpende Woord Outro Turning Slowly Artist: Ugonna Onyekwe YouTube Audio Library Licens

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

​

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page