top of page

Kerk op die hoogste berg

Ds Gustav Opperman Helpende Woord#196 Solidariteit Helpende Hand

Coleskop, Torenberg, Toornberg, Toverberg, Genadeberg is almal name van een-en-dieselfde bekende landmerk buitekant Colesberg. Die berg trek aandag omdat  dit oor 'n groot afstand uit alle windrigtings uitstaan. Dit is wel nie die hoogste berg in die land nie, maar in hierdie omgewing is dit wel. So is die perspektief in die Bybel rondom die berg van die huis van God ook. Volgens Jesaja 2 sal die Here se berg, die berg Zion, die stad Jerusalem, die kerk, aan die einde van die dae uittoring hoog bokant al die berge en heuwels van die wêreld.  


Helpende Woord word Vrydae op YouTube @WoorduitsyWoning, ons webblad woordeuitsywoning.com en op Faceboek versprei en is ook beskikbaar op AfriForum TV.  U kan ook die Helpende Woord Toep/App aflaai: http://bit.ly/3Bbping En selfs die Helpende Woord volg op: https://www.instagram.com/helpende_hand/  

Die Onse Kategismus vir Kinders Toep/App is NET beskikbaar deur op die volgende skakel te kliek! https://bit.ly/3HTholb  Laai Woorde uit sy Woning se gratis kindervriendelike Onse Kategismus Toep/App af. Groot en klein sal baat vind hierby. Baie Dankie aan Solidariteit Helpende Hand wat hierdie toepassing vir ons help ontwikkel het en ook borg.  


Bron: Jesaja 2 

Opnamedatum: 2024 02 13  

Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation: 

1) Murder Mystery Cinematic Dramatic Sir Cubworth 2:15 YouTube Audio Library License 

2) Helpende Woord Outro Turning Slowly Artist: Ugonna Onyekwe YouTube Audio Library License

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page