
Kerk en Volk
Ds Gustav Opperman Helpende Woord#140 Solidariteit Helpende Hand
God bemoei Hom nie nie net met individue nie, maar ook met volke. Die Here staan ook met volke in 'n verbondsverhouding. Hierdie beginsel kom op talle kerkterreine na vore wanneer ons na die standbeelde daar kyk. Senekal moedergemeente se verbintenis met die Afrikanervolk se verlede kom na vore in die hulde wat hulle bring aan ons Afrikanerpioniers wat in hulle vertroue in die God van die gelofte dit moontlik gemaak het dat daardie gemeenskap hulle roeping in daardie omgewing kon uitleef.
Eenvoudige Bybelse waarhede (3-5min). In 'n gejaagde lewe met dikwels beperkte data tot ons beskikking, bied Helpende Woord elke Vrydag geestelike pitkos. Deel die Goeie nuus van hoop, enige tyd en plek toeganklik gemaak vir almal wat oor 'n selfoon, tablet of rekenaar beskik. Die Helpende Woord reeks word deur Woorde uit sy Woning vervaardig op versoek van Solidariteit Helpende Hand. Ds Gustav Opperman is die aanbieder. Die redigering word behartig deur Ina Opperman.
Opnamedatum: 2022 09 17
Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation:
1) AnalogueCabin Artist: Noir Et Blanc Vie YouTube Audio Library License
2) Grave Matters by Kevin MacLeod is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/Source: http://incompetech.com/music/royalty-free/index.html?isrc=USUAN1100215
Artist: http://incompetech.com/
3) Aletheia (Unforgetting) Artist: Devon Church YouTube Audio Library License
4) Helpende Woord Outro Turning Slowly Artist: Ugonna Onyekwe YouTube Audio Library License