
Kaalvoet Vrou
Ds Gustav Opperman Helpende Woord#148 Solidariteit Helpende Hand
Sy sou eerder "barrevoets" terug oor die Drakensberg, as om weer onder die Engelse vlag te leef. Hierdie was die gevleuelde woorde van Susanna Smit aan die Britse kommisaris in Natal in 1843. Dit was woorde wat vroue moed en oortuiging weerspieƫl het en wat vandag nog inspireer. Woorde wat herinner aan die moed van die vrouerigter, Debora in Rigters 4, wat uiteindelik daartoe gelei het dat daar daadwerklik teen die Kanaaniete weerstand gebied is. Hierdie HW, gefotografeer by die beeld van die Kaalvoet Vrou op die rand van die Drakensberg platorand, vertel die verhaal van Susanna Smit se konfrontasie met die Britte.
Skryf gratis in op ons webblad: woordeuitsywoning.com vir meer as 850 video's, insluitend die Onse Kategismus vir Kinders, Helpende Woord, Preke, Bybelstudies en Geskiedenisvideo's. Kontak ons by +27 836502186 indien u ons videokennisgewings op WhatsApp en Telegram wil ontvang.
Bron: Beeld Kaalvoet Vrou Drakensberge
Opnamedatum: 2022 12 02
Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.
With thanks and appreciation:
1) When We Found The Horizon Cinematic Inspirational Late Night Feeler 2:0 YouTube Audio Library License
2) We Can Hear You Big Eyes Cinematic Inspirational The 129ers 3:36 YouTube Audio Library License 3) Helpende Woord Outro Turning Slowly Artist: Ugonna Onyekwe YouTube Audio Library License