top of page

JESUS en Malema

- Ds Gustav Opperman Helpende Woord#154) Solidariteit Helpende Hand

Die afgelope week het die EFF die water getoets om te bepaal wat die omvang van hulle mag in die land is. Hulle poging om SA tot stilstand te dwing, het heelwat media aandag gekry. En so ook (soos gewoonlik) die uitsprake van hierdie revolusionere beweging se leier, Julius Malema. Om sy volgelinge te mobiliseer, het Malema onder andere beweer dat mense nie hulle hoop op die wederkoms van Jesus Christus moet plaas nie, maar dat die wederkoms in die vorm van hom en sy party reeds plaasgevind het. Hierdie aanmatigende uitsprake herinner sterk aan die optrede van die laaste Babiloniese koning Belsasar in Daniel 5 voordat die Skrif teen die muur hom geweeg en te lig bevind het. 


Helpende Woord is beskikbaar op Afriforum TV. 

U kan ook die Helpende Woord Toep/App aflaai: http://bit.ly/3Bbping 


Skryf gratis in op ons webblad: woordeuitsywoning.com vir bykans 900 video's, insluitend die Onse Kategismus vir Kinders, Helpende Woord, Preke, Bybelstudies en Geskiedenisvideo's. Kontak ons by +27 836502186 indien u ons videokennisgewings op WhatsApp en Telegram wil ontvang.  


Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation.  

1) Devious Little Smile Ambient Dark Godmode 2:02 YouTube Audio Library License 

2) So Dramatic by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/Artist: http://audionautix.com/

3) News Theme 1 by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/Artist: http://audionautix.com/ 

4) News Theme 2 by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/Artist: http://audionautix.com/

5) Somber by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/Artist: http://audionautix.com/

6)  Helpende Woord Outro Turning Slowly Artist: Ugonna Onyekwe YouTube Audio Library License

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

​

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page