top of page

Is jou kind verslaaf?
Ds Gustav Opperman Helpende Woord#273 Solidariteit Helpende Hand
Deesdae word daar nie eintlik meer na kinders verwys as "boekwurms" nie. Hulle is eerder "skermwurms". Die nadelige gevolge wat te veel skermtyd op die lewens van kinders het, raak al hoe duideliker: gebrekkige fisiese ontwikkeling, aandag afleibaarheid, ens. In hierdie opsig het ons as ouers en grootouers die taak om self 'n voorbeeld te stel .... En om daarby die woorde van die apostel Paulus aan die Korintiërs ter harte te neem:“Alles is my geoorloof, maar ek sal my deur niks laat oorheers nie.” (1 Kor. 6:12)
bottom of page