top of page

Hy kom op die wolke.
Helpende Woord 15 Prediker 7 - Woorde uit sy Woning, Solidariteit Helpende Hand
In die dae van die Koronaviruskrisis, is dit goed om jou oë op die grond te hou, want stof is jy en tot stof sal jy terugkeer. Dit is ook goed om na bo te kyk, want dit is met die wolke dat ons Verlosser sal kom. Elke oog sal Hom sien! Volg die Helpende Woord-reeks elke Vrydag om 11:00 op ons YouTube-kanaal, Woorde uit sy Woning. Eenvoudige Bybelse waarhede (3-5min). In 'n gejaagde lewe met dikwels beperkte data tot ons beskikking, bied Helpende Woord elke Vrydag geestelike pitkos. Deel op WhatsApp! Goeie nuus van hoop enige tyd en plek toeganklik gemaak vir almal wat oor 'n selfoon, tablet of rekenaar beskik. Die Helpende Woord reeks word deur Woorde uit sy Woning vervaardig in opdrag van Solidariteit Helpende Hand. Ds Gustav Opperman is die aanbieder. Die redigering word behartig deur Ina Opperman. Helpende Woord bestaan uit oordenkings van drie tot vyf minute waarin eenvoudige Bybelse waarhede visueel vir die sosiale media gebruiker aangebied word. In 'n gejaagde lewe met dikwels beperkte data tot ons beskikking, bied Helpende Woord weeklikse geestelike pitkos. Sodoende word die goeie nuus van hoop enige tyd en enige plek toeganklik gemaak vir almal wat oor 'n selfoon, tablet of rekenaar beskik. Die Helpende Woord reeks oordenkings word deur Woorde uit sy Woning vervaardig in opdrag van Solidariteit Helpende Hand. Ds Gustav Opperman is die aanbieder. Die redigering word behartig deur Ina Opperman. hoor. Welkom by die Gereformeerde Kerk Matlabas se internetbediening!” Bron: Hy kom op die wolke. Elke oog sal Hom sien! Helpende Woord#12 Solidariteit Helpende Hand Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning 2020 02 07 Indien u Mediadienste finansiëel wil ondersteun, of ‘n ander bydrae wil maak tot Woorde uit sy Woning, kontak ons asb op Ons sal dit waardeer. Music used in this video: 1) Helpende Woord Temamusiek: Light Thought var 4 by Kevin MacLeod is licensed under a Creative Commons Attribution license (https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/) Artist: http://incompetech.com/ (Audio Library) 2) Lost in prayer Doug Maxwell (Classical, Inspirational) YouTube Audio Library 3) Psalmsing tot God’s eer (Odé Ensemble) Psalm 97:1 Administratiewe Buro Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika Tel: 018 297 3986/7/8/9 Faks: 018 293 1042 bestellings@gksa.co.za position: 422
bottom of page