top of page

Hy het opgevaar! Koning is HY daar!

Ds Gustav Opperman Helpende Woord#162 Solidariteit Helpende Hand

Gister was 'n belangrike dag vir diegene wat die Christelike Kalender volg. 'n Herdenking van die dag toe die Here Jesus voor die oë van sy dissipels in die hemel opgeneem is. Baie moderne teoloë ontken 'n letterlike hemelvaart want dit is 'n negering van die wet van swaartekrag. Die wet van swaartekrag is egter deur God self ingestel en wanneer die reën val, dan dien dit tot groot seen van sy skepping in die onderhouding daarvan deur daardie water te versprei. Terselfdertyd moet ons ook erken dat dieselfde God wat die natuurwette ingestel het, dit ook kan ophef ter wille van die heerlikheid van sy Seun.   


Helpende Woord is beskikbaar op Afriforum TV. U kan ook die Helpende Woord Toep/App aflaai: http://bit.ly/3Bbping 


Skryf gratis in op ons webblad: woordeuitsywoning.com vir bykans 900 video's, insluitend die Onse Kategismus vir Kinders, Helpende Woord, Preke, Bybelstudies en Geskiedenisvideo's. Kontak ons by +27 836502186 indien u ons videokennisgewings op WhatsApp en Telegram wil ontvang. 


Die Onse Kategismus vir Kinders Toep/App nou beskikbaar! Laai Woorde uit sy Woning se gratis kindervriendelike Onse Kategismus Toep/App af. Installeer selfoon, tablet of rekenaar: https://bit.ly/3HTholb

Baie Dankie aan Solidariteit Helpende Hand wat hierdie toepassing vir ons help ontwikkel het en ook borg.  


Bron: Psalms 65, 104, 47 & Prediker 1 

Opnamedatum: 2023 05 16  


Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:  

Met dank en erkenning:  Ps 47 Glorieryke Psalms  

www.ico.org.za info@ico.org.za  Tel: 0824914965/ 012 332 0336  

Orrelis: Harry Jonkers  


Ps 47:4 Psalmsing tot God’s eer (Odé Ensemble)  

Administratiewe Buro Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika  

Tel: 018 297 3986/7/8/9  Faks: 018 293 1042  

bestellings@gksa.co.za  


Toestemming: Ds Eric Kayayan  


Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.  

With thanks and appreciation:  Opus One  Creative Commons Attribution 4.0  

Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/  

Artist: http://audionautix.com/

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page