top of page

Hulle het gehelp - Help Ons Ook?

Ds Gustav Opperman Helpende Woord#182 Solidariteit Helpende Hand

Die daarstel van sowat 125 Ons Winkels dwarsoor die land stel Solidariteit Helpende Hand in staat om talle maatskaplike gemeenskapsgebaseerde dienste te befonds. Dit geskied op 'n indirekte wyse: deur skenkings van oortollige items word Ons Winkels van voorraad voorsien en die winste uit die verkoop daarvan kan dan vir die organisasie se dienste benut word. Die idee is egter nie heeltemal so nuut nie. Tydens die Anglo Boere Oorlog het die kryggevangenes op St Helena 'n soortgelyke winkel bedryf ter bate van die vroue en kinders in die konsentrasiekampe tuis.   


Helpende Woord word Vrydae op YouTube @WoorduitsyWoning, ons webblad woordeuitsywoning.com en op Faceboek versprei en is ook beskikbaar op Afriforum TV. U kan ook die Helpende Woord Toep/App aflaai: http://bit.ly/3Bbping  


Die Onse Kategismus vir Kinders Toep/App nou beskikbaar! Laai Woorde uit sy Woning se gratis kindervriendelike Onse Kategismus Toep/App af. Installeer selfoon, tablet of rekenaar: https://bit.ly/3HTholb  

Baie Dankie aan Solidariteit Helpende Hand wat hierdie toepassing vir ons help ontwikkel het en ook borg.  


Bron: GalasiĆ«rs 6:2  

Opnamedatum: 2023 09 29  

Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. 

With thanks and appreciation:  

1) Friendly Dance Artist: Nico Staf YouTube Audio Library 

2) Bigger Steps Artist: Nate Blaze YouTube Audio Library 

3) Helpende Woord Outro Turning Slowly Artist: Ugonna Onyekwe YouTube Audio Library License

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

​

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page