top of page

Hou die liefde skerp in 2020!

Helpende Woord 7 Deuteronomium 6 - Woorde uit sy Woning, Solidariteit Helpende Hand

Die ware liefde vir die Here bestaan nie uit ‘n kortstondige opwelling nie, maar ‘n uit ‘n dissipline wat beoefen moet word. Soos ‘n mes aanmekaar geslyp moet word, so moet ons ons liefde vir die Here deur daaglikse huisgodsdiens skerp hou. Eenvoudige Bybelse waarhede (3-5min). Deel op WhatsApp Goeie nuus van hoop, toeganklik vir almal met 'n selfoon. Die Helpende Woord reeks word deur Woorde uit sy Woning vervaardig in opdrag van Solidariteit Helpende Hand. hoor. Welkom by die Gereformeerde Kerk Matlabas se internetbediening!” Bron: Deuteronimium 6:4,7 Hou die liefde skerp! Slyp in 2020 jou liefde vir die Here. Deuteronomium Helpende Woord#7 Solidariteit Helpende Hand Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning 2019 12 24 Musiek gebruik in hierdie video: 1) Helpende Woord Temamusiek: Light Thought var 4 by Kevin MacLeod is licensed under a Creative Commons Attribution license (https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/) Artist: http://incompetech.com/ (Audio Library) 2) Psalm 116 Orrelverwerking Nico van der Kruk 3) Psalm 116 Glorieryke Psalms www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336 Orrelis: Harry Jonkers position: 450
274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page