top of page

Hoe vorentoe?
Hannes Noëth en Ds Gustav Opperman Helpende Woord#285 Solidariteit Helpende Hand
Afrikaner monumente en herdenkingsdae is 'n pragtige manier om ons erfenis te vier, maar hierdie monumente roep ons ook ernstig op om te besin oor ons toekoms. Hannes Noëth, hoof van Solidariteit Helpende Hand het onlangs by die inwyding van die Kruger-monument op Orania daarop gewys dat daar baie werk vir Afrikaners voorlê ten opsigte van ons huise, skole en kerke. Oom Paul kom Huis toe - Premiére 15 Desember 19:00.
bottom of page