top of page

Hardloop met Volharding!

Susan Fouché Helpende Woord#203 Solidariteit Helpende Hand

Hoofstuk 12 van die brief aan die Hebreërs bevat 'n aanmoediging aan gelowiges om te volhard in die geloof. Die skrywer gebruik die beeld van 'n wedloop waar elke deelnemer die las wat saam met hom kom, moet oorweeg en dit ligter maak. So ook moet hy of sy die voorbeelde van diegene wat reeds die wedloop voltooi het navolg. Die belangrikste egter is om die oë gerig te hou op ons Leidsman in die geloof en hom tot by die heerlike einddoel te volg. Aangebied deur Susan Fouché teen de agtergrond van die onlangse Karoo Vasbyt wedloop in Orania.  


Bo-Karoo Vasbyt: bokaroovasbyt.co.za 

navrae@bokaroocasbyt.co.za 

076 780 6594 Orania Suid-Afrika


Helpende Woord word Vrydae op YouTube @WoorduitsyWoning, ons webblad woordeuitsywoning.com en op Faceboek versprei en is ook beskikbaar op AfriForum TV.  


U kan ook die Helpende Woord Toep/App aflaai om alle vorige Helpende Woorde maklik te vind: http://bit.ly/3Bbping 


En selfs die Helpende Woord volg op: https://www.instagram.com/helpende_hand/  


Bron: Hebreërs 12:1,2 

Opnamedatum: 2024 03 28  


Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. 

With thanks and appreciation:  

1) Birch Run - Primal Drive by Kevin MacLeod is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/ 

Source: http://incompetech.com/music/royalty-free/index.html?isrc=USUAN1100600 

Artist: http://incompetech.com/  

2) Night Runner by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/ 

Artist: http://audionautix.com/ 

3) Helpende Woord Outro Turning Slowly Artist: Ugonna Onyekwe YouTube Audio Library License

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page