top of page

Hamas en die Ravers

Ds Gustav Opperman Helpende Woord#183 Solidariteit Helpende Hand

Die gebeurtenis die afgelope Saterdag met die inval van die Hamas fanatici uit die weste het die staat Israel en die res van die wêreld totaal onverhoeds betrap. Die grootste slagting het by 'n "rave" musiekfees plaasgevind. Die musiekfees verskynsels het sedert 1969 by Woodstock in Amerika en later ook hier in Suid-Afrika by jong westerlinge groot inslag gevind. By hierdie musiekfees Saterdag in Israel is daar honderdtalle sorgelose jong mense koelbloedig doodgeskiet en 'n aantal gyselaar geneem. Die woorde van Prediker 9:12 kom by ons op: "Ja, die mens ken ook sy eie tyd nie, soos die visse wat gevang word in die gevaarlike net, en soos die voëls wat gevang word in die vangnet — soos hulle word die mensekinders verstrik in die tyd van onheil as dit hulle skielik oorval."  


Helpende Woord word Vrydae op YouTube @WoorduitsyWoning, ons webblad woordeuitsywoning.com en op Faceboek versprei en is ook beskikbaar op Afriforum TV.  

U kan ook die Helpende Woord Toep/App aflaai: http://bit.ly/3Bbping  


Die Onse Kategismus vir Kinders Toep/App nou beskikbaar!   Laai Woorde uit sy Woning se gratis kindervriendelike Onse Kategismus Toep/App af. Installeer selfoon, tablet of rekenaar: https://bit.ly/3HTholb  

Baie Dankie aan Solidariteit Helpende Hand wat hierdie toepassing vir ons help ontwikkel het en ook borg.  


Bron: Prediker 9:12 

Opnamedatum 2023 10 11  


Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation: 

1) Devil's Organ Artist: Jimena Contreras YouTube Audio Library License   

2) No Mercy Artist: TrackTribe YouTube Audio Library License   

3) Here it Comes Artist: TrackTribe YouTube Audio Library License   

4) It Was a Time Artist: TrackTribe YouTube Audio Library License   

5) Helpende Woord Outro Turning Slowly Artist: Ugonna Onyekwe YouTube Audio Library License

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page