
Goedertierenheid in Ewigheid
Ds Gustav Opperman Helpende Woord#163 Solidariteit Helpende Hand
Daar is min plekke waar die Here se goedertierenheid teenoor die skepping so duidelik sigbaar is, as by die droë Etosha-panne in die noorde van SWA nie. Op barre klip- en sandvlaktes gedy daar 'n ryke verskeidenheid van voël- en diersoorte. Die woorde van Psalm 136 vers 19 kom by mens op: "Loof die HEER wat ewig leef, mens en dier hul spyse geef". So is die woorde van hierdie Psalm ook vir ons 'n rigtingwyser oor hoe ons deur God se goedertierenheid daagliks versorg word.
Ps 136:1,19 gesing deur Mandi Opperman.
Helpende Woord is beskikbaar op Afriforum TV.
U kan ook die Helpende Woord Toep/App aflaai: http://bit.ly/3Bbping
Die Onse Kategismus vir Kinders Toep/App nou beskikbaar! Laai Woorde uit sy Woning se gratis kindervriendelike Onse Kategismus Toep/App af. Installeer selfoon, tablet of rekenaar: https://bit.ly/3HTholb
Baie Dankie aan Solidariteit Helpende Hand wat hierdie toepassing vir ons help ontwikkel het en ook borg.
Skryf gratis in op ons webblad: woordeuitsywoning.com vir bykans 900 video's, insluitend die Onse Kategismus vir Kinders, Helpende Woord, Preke, Bybelstudies en Geskiedenisvideo's. Kontak ons by +27 836502186 indien u ons videokennisgewings op WhatsApp en Telegram wil ontvang.
Bron: 136:1,19
Opnamedatum: 2023 05 16
Music used in this video: 1) Ps 136:1,19 Mandi Smit
2) Fractal of Light Artist: Chris Haugen YouTube Audio Library License
3) Helpende Woord Outro Turning Slowly Artist: Ugonna Onyekwe YouTube Audio Library License