top of page

God skep 'n lushof!

Helpende Woord 97 Psalms 46 - Woorde uit sy Woning, Solidariteit Helpende Hand

Aan die begin van 2022 is ons geseën met besonder baie reen. Die hele skepping is omgetower en op vele plekke het die omgewing in 'n ware lushof verander, 'n gebeurtenis wat ons aan die oorspronklike tuin van Eden herinner, iets wat ons daaraan herinner dat God die Gewer is van die water, wat ons ook in hierdie jaar nuwe lewe sal gee. Volg Helpende Woord Vrydae op Woorde uit sy Woning. Eenvoudige Bybelse waarhede (3-5min). In 'n gejaagde lewe met dikwels beperkte data tot ons beskikking, bied Helpende Woord elke Vrydag geestelike pitkos. Deel die Goeie nuus van hoop, enige tyd en plek toeganklik gemaak vir almal wat oor 'n selfoon, tablet of rekenaar beskik. Die Helpende Woord reeks word deur Woorde uit sy Woning vervaardig op versoek van Solidariteit Helpende Hand. Ds Gustav Opperman is die aanbieder. Die redigering word behartig deur Ina Opperman. Bron: Psalm 46, Openbaring 22 God skep 'n Lushof Helpende Woord Solidariteit Helpende Hand Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning 2022 12 18 it is ons roeping om in hierdie kanaal deur preke, Bybelstudies en Kategismusuitleg die Evangelie te versprei in Suid-Afrika, maar ook orals in die wêreld waar gelowiges ‘n behoefte het om die Woord te hoor. Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation: 1) At rest Creative Commons Attribution 4.0 At Rest - Romance by Kevin MacLeod is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/ Source: http://incompetech.com/music/royalty-free/index.html?isrc=USUAN1100748 Artist: http://incompetech.com/ 2)Turning Slowly Helpende Woord Outro Turning Slowly 3:21 Ugonna Onyekwe Cinematic | Calm You're free to use this song and monetize your video. YouTube Audio Library License position: 35
274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page