top of page

God laat groei

Susan Fouché Helpende Woord#192 Solidariteit Helpende Hand

In hierdie Helpende Woord wil ons graag Susan Fouché voorstel as aanbieder. Sy praat oor haar orgideëplante, hoe sy hulle versorg en hoe sy (aan die hand van 1 Kor 3) verwonderd is oor die groei wat plaasvind daar waar 'n mens aanvanklik niks kan sien nie. Susan is 'n internasionaal gekwalifiseerde persoonlike afrigter en kan gekontak word by www.hernu-u.co.za. Volg haar op YouTube en Faceboek.  


Helpende Woord word Vrydae op YouTube @WoorduitsyWoning, ons webblad woordeuitsywoning.com en op Faceboek versprei en is ook beskikbaar op Afriforum TV.  

U kan ook die Helpende Woord Toep/App aflaai: http://bit.ly/3Bbping  


Die Onse Kategismus vir Kinders Toep/App is NET beskikbaar deur op die volgende skakel te kliek! https://bit.ly/3HTholb  Laai Woorde uit sy Woning se gratis kindervriendelike Onse Kategismus Toep/App af. Groot en klein sal baat vind hierby. 

Baie Dankie aan Solidariteit Helpende Hand wat hierdie toepassing vir ons help ontwikkel het en ook borg. 


Skryf gratis in op ons webblad: woordeuitsywoning.com vir meer as 1000 video's, insluitend die Onse Kategismus vir Kinders, Helpende Woord, Preke, Bybelstudies en Geskiedenisvideo's. Kontak ons by +27 836502186 indien u ons videokennisgewings op WhatsApp en Telegram wil ontvang.   


Bron: 1 Korintiërs 3:6 

Opnamedatum: 2023 12 27  

Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. 

With thanks and appreciation: 

1) Waltz of the Flowers (by Tchaikovsky) Classical Bright Tchaikovsky 6:54 YouTube Audio Library License 

2) Helpende Woord Outro Turning Slowly Artist: Ugonna Onyekwe YouTube Audio Library License

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page