
God het ek lief! Klokkespel
Ps 116 Ds Gustav Opperman Helpende Woord#268 Solidariteit Helpende Hand
Elke dag speel die kerkklokke van die Gereformeerde Kerk op Burgersdorp die wysie van Psalm 116. Die klokkespel word moontlik gemaak deur ratte wat in samewerking met 'n aantal klokke, elk met sy eie hammer die klank voortbring, wat dan oor die hele dorp weergalm. Op die wyse word elke gelowige daagliks daaraan herinner dat ons dankbaarheid teenoor die Here verskuldig is. Hy is immers die God wat ons in die woorde van Psalm 116 "keer op keer" red.
Bron: Ps 116
Opnamedatum: 2025 07 11
Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation: 1) Lullabye No.108 Artist:The Mini Vandals YouTube Audio Library License 2) Helpende Woord Outro Turning Slowly Artist: Ugonna Onyekwe YouTube Audio Library License 2) Klokkespel Ps 116 GK Burgersdorp Suid-Afrika Church bell Psalm 116 3) Psalm 116 Psalmsing tot God’s eer (Ode Ensemble) Administratiewe Buro, Gereformeerde Kerke in SA Tel: 018 297 3986/7/8/9 Toestemming deur Eric Kayayan