top of page

Getroue honde!
Helpende Woord 26 Openbaring 19 - Woorde uit sy Woning, Solidariteit Helpende Hand
Die spreekwoord sê: Getrou soos 'n hond. Dis waar. Min mense toon dieselfde getrouheid wat 'n hond teenoor sy baas openbaar. As ons as gelowiges maar net iets van daardie getrouheid teenoor ons Here kon wys! Hy wat altyd teenoor ons getrou is, verdien seker meer getrouheid van ons wat soveel aan Hom verskuldig is ... Volg Helpende Woord op ons YouTube-kanaal, Woorde uit sy Woning elke Vrydag. Eenvoudige Bybelse waarhede (3-5min). In 'n gejaagde lewe met dikwels beperkte data tot ons beskikking, bied Helpende Woord elke Vrydag geestelike pitkos. Deel op WhatsApp! Goeie nuus van hoop enige tyd en plek toeganklik gemaak vir almal wat oor 'n selfoon, tablet of rekenaar beskik. Die Helpende Woord reeks word deur Woorde uit sy Woning vervaardig op versoek van Solidariteit Helpende Hand. Ds Gustav Opperman is die aanbieder. Die redigering word behartig deur Ina Opperman. hoor. Welkom by die Gereformeerde Kerk Matlabas se internetbediening!” Bron: Openbaring 19 Getroue honde Helpende Woord#26 Solidariteit Helpende Hand Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning Woorde uit sy Woning 2020 07 04 Hierdie Bybelstudie en Kategismusreekse kan met vrug aangewend word deur 'n gelowige of groep gelowiges. Indien u Mediadienste finansiëel wil ondersteun, of ‘n ander bydrae wil maak tot Woorde uit sy Woning, kontak ons asb op Ons sal dit waardeer. Music used in this video: With appreciation, from YouTube Oudio Library 1) No.10 A New Beginning Esther Abrami Ambient | Inspirational 2) King Street The 126ers Country & Folk | Bright 3) Turning Slowly Ugonna Onyekwe YouTube Audio Library Helpende Woord Outro position: 379
bottom of page