top of page

Geseënde Vroedvroue

Helpende Woord 95 Génesis 1 - Woorde uit sy Woning, Solidariteit Helpende Hand

Ons lees in Eksodus een hoe die HERE vroedvroue gebruik het om te sorg dat sy volk nie uitsterf nie. God het hierdie vroue se weë voorspoedig gemaak en die Here se geslag het uitgebrei. Daar is vandag nog roepingsbewuste vroedvroue, wat getrou en met ywer daartoe bydra dat God se kinders op aarde toeneem tot die eer en verheerliking van sy heilige Naam. Volg Helpende Woord Vrydae op Woorde uit sy Woning. Eenvoudige Bybelse waarhede (3-5min). In 'n gejaagde lewe met dikwels beperkte data tot ons beskikking, bied Helpende Woord elke Vrydag geestelike pitkos. Deel die Goeie nuus van hoop, enige tyd en plek toeganklik gemaak vir almal wat oor 'n selfoon, tablet of rekenaar beskik. Die Helpende Woord reeks word deur Woorde uit sy Woning vervaardig op versoek van Solidariteit Helpende Hand. Ds Gustav Opperman is die aanbieder. Die redigering word behartig deur Ina Opperman. Bron: Génesis 1, Eksodus 1 Geseënde Vroedvroue Helpende Woord#95 Solidariteit Helpende Hand Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning 2021 10 07 Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation: 1) Keys to the Apocalypse Cinematic Dramatic Unicorn Heads 4:03 2) The Children’s Room Creative Commons Attribution 4.0 The Children's Room by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/ Artist: http://audionautix.com/ 4) First Time Experience Cinematic Inspirational Nate Blaze 2:02 5) Apex Cinematic Inspirational Aakash Gandhi 1:51 6) Turning Slowly Helpende Woord Outro Turning Slowly 3:21 Ugonna Onyekwe Cinematic | Calm You're free to use this song and monetize your video. YouTube Audio Library License position: 52
274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page