top of page

Gekom om te dien?

Ds Gustav Opperman Helpende Woord#161 Solidariteit Helpende Hand

Hy het gekom om te dien, nie om gedien te word nie. (Mark 10:45).  In die woorde van  die Here Jesus het die nuutgekroonde koning van die Britse Empaaier sy ampstermyn begin. Die luisterryke geleentheid het 125 miljoen dollar gekos en die onderdane  van die koningshuis sal soos elke ander jaar sowat 100 miljoen dollar betaal om die koning en sy gesin in gerief te hou. Die geskiedenis van hierdie instelling reik eeue terug en hou ook verband met talle onregte wat teenoor ander volke gepleeg is. In 1995 het Koning Charles se moeder die Maoris om verskoning gevra vir die wandade wat die Empaaier in die verlede teenoor hulle gepleeg het. So 'n verskoning is nog nooit teenoor die Afrikaner gerig nie, alhoewel dit volgens alle aanduidings nie nodig is nie, gesien in die lig van hierdie volk se bewondering vir en verering van die Britse koninghuis. Vir die Afrikaner is daar egter self 'n oproep tot diensbaarheid in die woorde van ons Here. En dit is dat ons moeite sal doen om die dood van die 26 duisend vroue en kinders wat deur haar majesteit koningin, Victoria gesterf het, te herdenk en hulle grafte skoon te hou.   


Helpende Woord is beskikbaar op Afriforum TV. 

U kan ook die Helpende Woord Toep/App aflaai: http://bit.ly/3Bbping 


Skryf gratis in op ons webblad: woordeuitsywoning.com vir bykans 900 video's, insluitend die Onse Kategismus vir Kinders, Helpende Woord, Preke, Bybelstudies en Geskiedenisvideo's. Kontak ons by +27 836502186 indien u ons videokennisgewings op WhatsApp en Telegram wil ontvang. 


Die Onse Kategismus vir Kinders Toep/App nou beskikbaar! Laai Woorde uit sy Woning se gratis kindervriendelike Onse Kategismus Toep/App af. Installeer selfoon, tablet of rekenaar: https://bit.ly/3HTholb

Baie Dankie aan Solidariteit Helpende Hand wat hierdie toepassing vir ons help ontwikkel het en ook borg  


Bron: Markus 10:45

Opnamedatum: 2023 05 08  


Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation:   

1) Calmant - Calming Creative Commons Attribution 4.0 Calmant - Calming by Kevin MacLeod is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/Source: http://incompetech.com/music/royalty-free/index.html?isrc=USUAN1100859

Artist: http://incompetech.com/ 

2) Through and Through Artist: Amulets YouTube Audio Library 

3) The Golden Present Artist: Jesse Gallagher YouTube Audio Library 

4) Helpende Woord Outro Turning Slowly Artist: Ugonna Onyekwe YouTube Audio Library License

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

​

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page