
Geen Groter Liefde
(Laingsburgvloed 1981) Ds G Opperman HelpendeWoord#216 Solidariteit Helpende Hand
Groter liefde het niemand as dit nie, dat iemand sy lewe vir sy vriende gee (Joh 15:13). Hierdie Skrif waarheid is deur Ds Malan Jacobs in 1981 toegepas toe hy probeer het om 'n aantal bejaardes uit die Ouetehuis te red tydens die rampspoedige vloed in Laingsburg daardie jaar. Ds Malan het saam met 'n 105 ander in die water weggespoel en sy lyk is tot vandag toe nie gevind nie.
Helpende Woord word Vrydae op YouTube @WoorduitsyWoning, ons webblad woordeuitsywoning.com en op Faceboek versprei en is ook beskikbaar op AfriForum TV.
U kan ook die Helpende Woord Toep/App aflaai: http://bit.ly/3Bbping
En selfs die Helpende Woord volg op: https://www.instagram.com/helpende_hand/
Bron: Johannes 15:13
Opnamedatum: 29/06/2024
Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation:
1) Golden Cage Artist: Jimena Contreras YouTube Audio Library
2) Argonne Artist: Zachariah Hickman YouTube Audio Library
3) Helpende Woord Outro Turning Slowly Artist: Ugonna Onyekwe YouTube Audio Library License