top of page

Gaan na die mier!

Ds Gustav Opperman Helpende Woord#136 Solidariteit Helpende Hand

Die Spreukedigter gee wyse raad aan diegene van ons wat lui geraak het: "Gaan na die mier, luiaard, kyk na sy weë en word wys!". Elders in dieselfde boek leer ons dat daar wysheid lê  in gemeenskappe wat saam werk en voorsorg tref (Spr 30:35). Miere is egter ook deel van hierdie vervloekte skepping en hulle kan net soos ons menslike gemeenskappe deur sekere gedragpatrone vasgevang raak wat tot hulle ondergang kan lei. Volg Helpende Woord Vrydae op @Woorde uit sy Woning  .  


Die Helpende Woord reeks oordenkings word deur Woorde uit sy Woning vervaardig in opdrag van Solidariteit Helpende Hand.  Ds Gustav Opperman is die aanbieder. Die redigering word behartig deur Ina Opperman.   "Dit is ons roeping om in ons YouTube-kanaal (Woorde uit sy Woning) deur Skrifgetroue preke, Bybelstudies en Kategismusuitleg die Evangelie van Jesus Christus te versprei in Suid-Afrika en orals in die wêreld waar gelowiges 'n behoefte het om die Woord te hoor. Welkom by ons internetbediening!"   


Bron: Spreuke 30:6 

Opnamedatum: 2022 10 15  


Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. 

With thanks and appreciation:  

1) Destiny Day by Kevin MacLeod is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/

Source: http://incompetech.com/music/royalty-free/index.html?isrc=USUAN1500008

Artist: http://incompetech.com/ 

2) Dances and Dames by Kevin MacLeod is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/

Source: http://incompetech.com/music/royalty-free/index.html?isrc=USUAN1100595

Artist: http://incompetech.com/

3) Dance of the Mammoths Artist: The Whole Other YouTube Audio Library License  

4) Helpende Woord Outro Turning Slowly Artist: Ugonna Onyekwe YouTube Audio Library License

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page