top of page

Eenheid onder Ons Mense

-Andries Raath & Gustav Opperman Helpende Woord#287 Solidariteti HelpendeHand

Die Gelofte wat voor die aanvang van die Eerste Vryheidsoorlog by Paardekraal in 1880 afgele is, verskil eintlik nie van oorspronklike Bloedrivier Gelofte nie, behalwe dat daar 'n onderneming tot onderlinge eenheid daarin vervat is. Prof Andries Raath verduidelik hoe dit gebeur het en wat die relevansie van hierdie onderneming vandag vir ons as Afrikaners beteken.   Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation: 1) Documentary   Licensee: reformeer    Audio File Title:   Documentary   Audio File URL:   https://pixabay.com/music/modern-classical-documentary-171914/   Audio File ID: 171914 

2) Helpende Woord Outro Turning Slowly Artist: Ugonna Onyekwe YouTube Audio Library License

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

​

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page