top of page

Dors jy na die Lewende Water?
Helpende Woord 2 Genesis, Johannes 21 - Woorde uit sy Woning, Solidariteit Helpende Hand
Die Here se genade word dikwels op die mees onverwagte plekke en onder die mees onverwagse omstandighede gevind. Sy lewende water kom voor, daar waar ons dit die minste verwag. Helpende Woord bestaan uit oordenkings van drie tot vyf minute waarin eenvoudige Bybelse waarhede visueel vir die sosiale media gebruiker aangebied word. In 'n gejaagde lewe met dikwels beperkte data tot ons beskikking, bied Helpende Woord weeklikse geestelike pitkos. Sodoende word die goeie nuus van hoop enige tyd en enige plek toeganklik gemaak vir almal wat oor 'n selfoon, tablet of rekenaar beskik. Die Helpende Woord reeks oordenkings word deur Woorde uit sy Woning vervaardig in opdrag van Solidariteit Helpende Hand. Ds Gustav Opperman is die aanbieder. Die redigering word behartig deur Ina Opperman. hoor. Welkom by die Gereformeerde Kerk Matlabas se internetbediening!” Bron: 2) Dors jy na die Lewende Water? Onverwagse Genade! Génesis 21, Johannes 4 Helpende Woord#2 Solidariteit Helpende Hand Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning 2019 09 28 Die Helpende Woord reeks oordenkings word deur Woorde uit sy Woning vervaardig in opdrag van Solidariteit Helpende Hand. Ds Gustav Opperman is die aanbieder. Die redigering word behartig deur Ina Opperman. die Evangelie te ervaar? Dan is u op die regte plek. Welkom by die Gereformeerde Kerk Matlabas se internetbediening Musiek gebruik in hierdie video: 1 )Helpende Woord Temamusiek: Light Thought var 4 by Kevin MacLeod is licensed under a Creative Commons Attribution license (https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/) Artist: http://incompetech.com/ (Audio Library) 2) Impromptu in Blue by Kevin MacLeod is licensed under a Creative Commons Attribution license (https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/) Source: http://incompetech.com/music/royalty-free/index.html?isrc=USUAN1100456 Artist: http://incompetech.com/ 3) Psalm 42 elektroniese orrelverwerking Nico van der Kruk position: 465
bottom of page