top of page

Doen goed aan jou eie siel!

Ds Gustav Opperman Helpende Woord#200 Solidariteit Helpende Hand

Die mylpaal van die 200ste Helpende Woord laat ons terugkyk oor 'n geseënde reis waarin ons die uithoeke van Suidelike Afrika besoek het, nuwe gedeeltes in die Bybel ontdek het en ook baie inspirerende mense ontmoet het. Ons verwys veral na die mense wat 'n onbaatsugtige bydrae in hulle gemeenskappe maak. Vrywilligers wat betrokke geraak het by gemeenskap organisasies om sodoende 'n verskil te maak. Die tweehonderdste Helpende Woord word aan hulle opgedra.  


Helpende Woord word Vrydae op YouTube @WoorduitsyWoning, ons webblad woordeuitsywoning.com en op Faceboek versprei en is ook beskikbaar op AfriForum TV.  U kan ook die Helpende Woord Toep/App aflaai om alle vorige Helpende Woorde maklik te vind: http://bit.ly/3Bbping En selfs die Helpende Woord volg op: https://www.instagram.com/helpende_hand/  Die Onse Kategismus vir Kinders Toep/App is NET beskikbaar deur op die volgende skakel te kliek! https://bit.ly/3HTholb  


Laai Woorde uit sy Woning se gratis kindervriendelike Onse Kategismus Toep/App af. Groot en klein sal baat vind hierby. Baie Dankie aan Solidariteit Helpende Hand wat hierdie toepassing vir ons help ontwikkel het en ook borg.  


Bron: Spreuke 11:17a 

Opnamedatum: 2024 03 09  

Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation:  

1) Before I Go Cinematic Inspirational RKVC 3:27 YouTube Audio Library License   

2) Helpende Woord Outro Turning Slowly Artist: Ugonna Onyekwe YouTube Audio Library License

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page