top of page

Die waarde van 'n lewe.
Helpende Woord 28 Génesis 9 - Woorde uit sy Woning, Solidariteit Helpende Hand
Wat is die waarde van 'n mens se lewe? Te midde van wêreldwye verdeeldheid en onmin wat deur die Black Lives Matter beweging gesaai word, maak Ds Gustav Opperman die Bybel oop en beantwoord die vraag oor wie se lewens saak maak. Volg Helpende Woord elke Vrydag op ons YouTube-kanaal, Woorde uit sy Woning. Helpende Woord bestaan uit oordenkings van drie tot vyf minute waarin eenvoudige Bybelse waarhede visueel vir die sosiale media gebruiker aangebied word. In 'n gejaagde lewe met dikwels beperkte data tot ons beskikking, bied Helpende Woord weeklikse geestelike pitkos. Sodoende word die goeie nuus van hoop enige tyd en enige plek toeganklik gemaak vir almal wat oor 'n selfoon, tablet of rekenaar beskik. Die Helpende Woord reeks oordenkings word deur Woorde uit sy Woning vervaardig in opdrag van Solidariteit Helpende Hand. Ds Gustav Opperman is die aanbieder. Die redigering word behartig deur Ina Opperman. hoor. Welkom by die Gereformeerde Kerk Matlabas se internetbediening!” Bron: Génesis 9 Die waarde van 'n mens se lewe. Helpende Woord#28 Solidariteit Helpende Hand Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning 2020 07 20 Hierdie Bybelstudie en Kategismusreekse kan met vrug aangewend word deur 'n gelowige of groep gelowiges. Indien u Mediadienste finansiëel wil ondersteun, of ‘n ander bydrae wil maak tot Woorde uit sy Woning, kontak ons asb op Ons sal dit waardeer. Music used in this video: With appreciation: 1) Devastation and Revenge You’re free to use this song in any of your videos, but you must include the following in your video description: Devastation and Revenge by Kevin MacLeod is licensed under a Creative Commons Attribution license (https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/) Source: http://incompetech.com/music/royalty-free/index.html?isrc=USUAN1100694 Artist: http://incompetech.com/ 2) Turning Slowly Ugonna Onyekwe YouTube Audio Library Helpende Woord Outro position: 371
bottom of page