
Die Sportgod
Ds Gustav Opperman Helpende Woord#185 Solidariteit Helpende Hand
En daar verower die Springbokke toe weer die wêreldbeker en die Afrikaners borrel oor van 'n ongekende entoesiasme. Dekades gelede het die predikante nog dikwels gewaarsku teen die aanbidding van die Sportgod. Deesdae klim die dominees met rugby truie op die kansel om hulle meelewing te betoon. Nogtans help dit nie om die rugbyondersteuners weer te kry om die leë kerkbanke te vul nie. Die bedwelming van die sport oorwinnings is egter van korte duur. Net soos met al die afgode uit die Bybelse tyd sal hierdie afgod die volk ook uiteindelik in die steek laat. 'n Bydrae wat die gevolge van die Afrikaner se Sportgod aanbidding aan die orde stel. 1 Timótheüs 4:8
Helpende Woord word Vrydae op YouTube @WoorduitsyWoning, ons webblad woordeuitsywoning.com en op Faceboek versprei en is ook beskikbaar op Afriforum TV.
U kan ook die Helpende Woord Toep/App aflaai: http://bit.ly/3Bbping
Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation:
1) I Had a Feeling Artist: TrackTribe YouTube Audio Library License
2) In Five Straight Rows Artist: Mini Vandals YouTube Audio Library License
3) Helpende Woord Outro Turning Slowly Artist: Ugonna Onyekwe YouTube Audio Library License