
Die Sleuteldraer
Ds Gustav Opperman Helpende Woord#178 Solidariteit Helpende Hand
Soveel kleiner gemeentes op die Platteland dra die bekommernis of hulle hul kerkdeure oop sal kan hou. Vir hulle het die Here, die Sleuteldraer volgens Openbaring 3:7, 'n bemoedigende woord: Hy is die Een wat oopmaak en niemand sluit nie en wat sluit en niemand maak oop nie. Baie van die gemeentes en hulle kerkgeboue is nou al meer as 150 jaar oud en hulle kan met dankbaarheid getuig dat die Here steeds die deure oopgehou het. Nie net die kerkgebou se deure nie, maar ook die hemelse deure.
Helpende Woord is beskikbaar op Afriforum TV.
U kan ook die Helpende Woord Toep/App aflaai: http://bit.ly/3Bbping
Skryf gratis in op ons webblad: woordeuitsywoning.com vir meer as 900 video's, insluitend die Onse Kategismus vir Kinders, Helpende Woord, Preke, Bybelstudies en Geskiedenisvideo's. Kontak ons by +27 836502186 indien u ons videokennisgewings op WhatsApp en Telegram wil ontvang.
Die Onse Kategismus vir Kinders Toep/App nou beskikbaar! Laai Woorde uit sy Woning se gratis kindervriendelike Onse Kategismus Toep/App af. Installeer selfoon, tablet of rekenaar: https://bit.ly/3HTholb
Baie Dankie aan Solidariteit Helpende Hand wat hierdie toepassing vir ons help ontwikkel het en ook borg.
Bron: Openbaring 3:7
Opnamedatum: 2023 09 05
Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation:
1) A Fool's Theme Artist: Brian Bolger YouTube Audio Library License
2) Helpende Woord Outro Turning Slowly Artist: Ugonna Onyekwe YouTube Audio Library License