top of page

Die Nood van ons Volk

Helpende Woord#309 Ds G Opperman @WoordeuitsyWoning Solidariteit Helpende Hand

Helpende Hand bied weer in Junie hulle jaarlikse Helpende Kerke kongres  aan. Ons leer uit die geskiedenis dat die Afrikaanse kerke hulle nog altyd met die Afrikanervolk se geestelike en materiele nood bemoei het. Dit het veral duidelik geword aan die begin van die 20ste eeu toe die volk na die ABO weer uit die as moes opstaan. Sinodes, gemeentes en predikante het op vele terreine betrokke geraak met organisasies soos die CNO-beweging, die Reddingsdaadbond en Helpmekaar. Soos ons mense se nood nou weer na vore kom, is daar weereens die geleentheid vir ons kerke om  aan hierdie roeping antwoord te gee.  

Helpende Kerke-kongres 2026  12 Junie 2026 - R150 per persoon 

Registrasie:  

https://helpendehand.co.za/kerkekongres-registrasie

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page