top of page

Die kraaie sal sorg

Ds Gustav Opperman Helpende Woord#174 Solidariteit Helpende Hand

Voedelsekerheid in die toekoms bly maar 'n groot bekommernis. Dit geld ook vir gelowiges op hulle woestynreis deur die lewe. Dit wat ons rondom ons sien is net sand en klip. Nou waarvandaan sal ons gevoed word? En tog het die Here vir Elia gesorg in die tyd van die ergste droogte. Net so is die volk Israel vir veertig jaar lank in die woestyn onderhou, al het hulle Hom versoek deur te vra: "Sou God ‘n tafel kan dek in die woestyn?" (Ps 78:19)  

Helpende Woord is beskikbaar op Afriforum TV.  U kan ook die Helpende Woord Toep/App aflaai: http://bit.ly/3Bbping   

Skryf gratis in op ons webblad: woordeuitsywoning.com vir meer as 900 video's, insluitend die Onse Kategismus vir Kinders, Helpende Woord, Preke, Bybelstudies en Geskiedenisvideo's. Kontak ons by +27 836502186 indien u ons videokennisgewings op WhatsApp en Telegram wil ontvang.  

Die Onse Kategismus vir Kinders Toep/App nou beskikbaar! Laai Woorde uit sy Woning se gratis kindervriendelike Onse Kategismus Toep/App af. Installeer selfoon, tablet of rekenaar: https://bit.ly/3HTholb  

Baie Dankie aan Solidariteit Helpende Hand wat hierdie toepassing vir ons help ontwikkel het en ook borg.  

Bron: Psalm 78:19 

Opnamedatum: 2023 08 09  

Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. 

With thanks and appreciation: 1) Time Stops Artist: Silent Partner YouTube Audio Library License   

2) Portrait of Time Artist: Aakash Gandhi YouTube Audio Library License   

3) Helpende Woord Outro Turning Slowly Artist: Ugonna Onyekwe YouTube Audio Library License

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page