top of page

Die Kerke het gehelp

Ds Gustav Opperman Helpende Woord#164 Solidariteit Helpende Hand

Min episodes in die Afrikaner se geskiedenis gryp die verbeelding so aan soos die Dorslandtrek ... 'n epiese tog wat in 1876 in die destydse Transvaalse Republiek begin het en uiteindelik drie jaar later op die Angolese hooglande ge-eindig  het. Vyftig jaar later moes hierdie mense ter wille van hulle taal en geloof weer trek. Hierdie keer na die destydse SWA waar 'n Afrikaner vriendelike regering hulle 'n heenkome gebied het. Weer was die ellende en ontberinge van hierdie mense groot. Die Afrikaanse kerke in die destydse Unie het hulle egter nie aan hulle lot oorgelaat nie, maar verskeie leraars gestuur om hulle daar in hulle nuwe land te kom bedien ( vgl Jak 2:14-16)  


Helpende Woord is beskikbaar op Afriforum TV. U kan ook die Helpende Woord Toep/App aflaai: http://bit.ly/3Bbping


Bron: Jakobus 2:14-16 

Opnamedatum: 2023 05 24  


Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.  With thanks and appreciation:  

1) Long Road Ahead B by Kevin MacLeod is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/Source: http://incompetech.com/music/royalty-free/index.html?isrc=USUAN1100588Artist: http://incompetech.com/

 2) Evening Fall Harp by Kevin MacLeod is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/Source: http://incompetech.com/music/royalty-free/index.html?isrc=USUAN1100236Artist: http://incompetech.com/ 

3) To Have to in Least Water Ambient Dramatic pATCHES 4:56 

4) Long Road Ahead by Kevin MacLeod is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/Source: http://incompetech.com/music/royalty-free/index.html?isrc=USUAN1100588Artist: http://incompetech.com/ 

5) ) Helpende Woord Outro Turning Slowly Artist: Ugonna Onyekwe YouTube Audio Library License



274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

​

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page