top of page

Die Kerk brand!

Helpende Woord 32 2 Peturs 1, 1 Petrus 1 - Woorde uit sy Woning, Solidariteit Helpende Hand

Vir soveel jare staan kerke as standvastige bakens in die sentrum van bykans elke Westerse gemeenskap. Ook in hierdie land. Wanneer kerke aan die brand raak, word almal daardeur geraak, ongeag of jy lidmaat van daardie kerk is of nie. Hoe moet ons die verskynsel van 'n brandende kerk verstaan? Wat moet ons daaruit leer? Volg Helpende Woord Vrydae op ons YouTube-kanaal, Woorde uit sy Woning (nie-winsgewend). As u geloofsvrae het, kontak ons by . Ons gee om! Eenvoudige Bybelse waarhede (3-5min). In 'n gejaagde lewe met dikwels beperkte data tot ons beskikking, bied Helpende Woord elke Vrydag geestelike pitkos. Deel op WhatsApp! Goeie nuus van hoop enige tyd en plek toeganklik gemaak vir almal wat oor 'n selfoon, tablet of rekenaar beskik. Die Helpende Woord reeks word deur Woorde uit sy Woning vervaardig op versoek van Solidariteit Helpende Hand. Ds Gustav Opperman is die aanbieder. Die redigering word behartig deur Ina Opperman. hoor. Welkom by die Gereformeerde Kerk Matlabas se internetbediening!” Bron: 2 Petrus 3, 1 Petrus 4, 1 Korinthiërs 3 Die Kerk brand! Helpende Woord#32 Solidariteit Helpende Hand Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning 2020 08 18 Hierdie Bybelstudie en Kategismusreekse kan met vrug aangewend word deur 'n gelowige of groep gelowiges. Indien u Mediadienste finansiëel wil ondersteun, of ‘n ander bydrae wil maak tot Woorde uit sy Woning, kontak ons asb op Ons sal dit waardeer. Music used in this video from Audio Library: With thanks and appreciation: 1) Big Screen 1:52 Silent Partner Cinematic | Inspirational You're free to use this song and monetize your video. 2) Turning Slowly Helpende Woord Outro You're free to use this song and monetize your video, but you must include the following in your video description: Cylinder Two by Chris Zabriskie is licensed under a Creative Commons Attribution license (https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/) Source: http://chriszabriskie.com/cylinders/ Artist: http://chriszabriskie.com/ position: 355
274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page