top of page

Die Here is 'n klipskans

Ds Gustav Opperman Helpende Woord#117 Solidariteit Helpende Hand

'n Kraal of dalk 'n skans? Slegs wanneer die inrukwekkende klipmuur wat die pionier PA Venter van Ventersburg in 1858 gebou het, van naderby bekyk word, dan merk mens op dat dit nie 'n kraalmuur is nie, maar 'n fort muur. Skanskraal was gebou om 'n moontlike Basutho aanval in daardie jare af te weer, maar het nooit as sulks diens gedoen nie. Vandag staan dit steeds daar as monument van hoe weerloos ons is en hoe ons in die woorde van Psalm 18 die Here as rotsvesting nodig het. Volg Helpende Woord Vrydae op  @Woorde uit sy Woning    Eenvoudige Bybelse waarhede (3-5min). In 'n gejaagde lewe met dikwels beperkte data tot ons beskikking, bied Helpende Woord elke Vrydag geestelike pitkos. Deel die Goeie nuus van hoop, enige tyd en plek toeganklik gemaak vir almal wat oor 'n selfoon, tablet of rekenaar beskik.  Die Helpende Woord reeks word deur Woorde uit sy Woning vervaardig op versoek van Solidariteit Helpende Hand. Ds Gustav Opperman is die aanbieder. Die redigering word behartig deur Ina Opperman.

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

​

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page