
Die Gelofte en my Kerk
s Gustav Opperman Helpende Woord#143 Solidariteit Helpende Hand
n Belangrike deel van die Gelofte wat jaarliks op 16 Desember herbevestig word, is die onderneming dat daar "'n huis vir die Here opgerig sal word". Dit dui op die erns waarmee ons voorgeslagte die onderhouding van die eredienste bejeen het. Met die hernieude belangstelling wat daar is om die gelofte jaarliks te gedenk, is dit belangrik dat ons ons die res van die jaar ook aandag sal gee aan ons weeklikse kerkgang (Prediker 5:9). Volgende Helpende Woord DV 14 Januarie 2023.
Eenvoudige Bybelse waarhede (3-5min). In 'n gejaagde lewe met dikwels beperkte data tot ons beskikking, bied Helpende Woord elke Vrydag geestelike pitkos. Deel die Goeie nuus van hoop, enige tyd en plek toeganklik gemaak vir almal wat oor 'n selfoon, tablet of rekenaar beskik. Die Helpende Woord reeks word deur Woorde uit sy Woning vervaardig op versoek van Solidariteit Helpende Hand. Ds Gustav Opperman is die aanbieder. Die redigering word behartig deur Ina Opperman.
Bron: Prediker 5:9
Opnamedatum 2022 11 18
Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation:
1) Verve Ambient Calm Benjamin Martins 2:47 YouTube Audio Library License
2) Helpende Woord Outro Turning Slowly Artist: Ugonna Onyekwe YouTube Audio Library License