top of page

Die Dam loop oor!

Ds Gustav Opperman Helpende Woord#191 Solidariteit Helpende Hand

Om die jaar mee te begin: "Die Dam loop oor." Die HF Verwoerd dam is tans 106 persent vol. God se oorvloedige seën  aan die begin van die nuwe jaar! Ten spyte van Desember se hittegolwe, ten spyte van die teneerdrukkende wêreldgebeure in die ou jaar word ons aan die begin van 2024 tot oorlopens toe begenadig. 


Helpende Woord word Vrydae op YouTube @WoorduitsyWoning, ons webblad woordeuitsywoning.com en op Faceboek versprei en is ook beskikbaar op Afriforum TV.  

U kan ook die Helpende Woord Toep/App aflaai: http://bit.ly/3Bbping  


Bron: Spreuke 33:6ev 

Opnamedatum: 2024 01 05  


Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation: 

1) Liquid Time Aakash Gandhi YouTube Audio Library License   

2) Majesty Spazz Cardigan YouTube Audio Library License 

3)   Helpende Woord Outro Turning Slowly Artist: Ugonna Onyekwe YouTube Audio Library License

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page