top of page

Die Bybel as Taalmonument

Ds Gustav Opperman Helpende Woord#270 Solidareit Helpende Hand

Die Afrikaanse Bybel as monument vir die taal. Vanjaar is 'n besondere fees en gedenkjaar vir die Afrikaanse Taal. Nie net vier ons die eeufees van die erkenning van Afrikaans as amptelike taal nie, maar dit is ook die 150ste jaar dat die GRA gestig is. Rondom die taal is daar 'n hele aantal monumente opgerig, maar die grootste en belangrikste monument vir Afrikaans is die Afrikaanse Bybel wat in 1933 tot die opbou en stigting van die Afrikaner Volk verskyn het. Dit te danke aan die oorspronklike ywer van die manne van die GRA. 

 Bron: Johannes 6:68 Opnamedatum: 2025 08 04  

Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks! 1) Sunday's Child by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/ Artist: http://audionautix.com/ 2) Helpende Woord Outro Turning Slowly Artist: Ugonna Onyekwe YouTube Audio Library License

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

​

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page