top of page

Die Boek verjaar

Ds Gustav Opperman Helpende Woord #176 Solidariteit Helpende Hand

In die geskiedenis van bykans elke Afrikaner huisgesin is daar een Boek wat 'n besonderse rol gespeel het en dit is die Afrikaanse Bybel wat die eerste keer in 1933 verskyn het. Hierdie jaar vier daardie Bybel sy 90ste verjaarsdag en ons dink met groot waardering terug aan die wyse waarop daardie eerste Bybel ons mense se lewens verryk het.   


Helpende Woord is beskikbaar op Afriforum TV.  U kan ook die Helpende Woord Toep/App aflaai: http://bit.ly/3Bbping   


Die Onse Kategismus vir Kinders Toep/App nou beskikbaar! Laai Woorde uit sy Woning se gratis kindervriendelike Onse Kategismus Toep/App af. 

Installeer selfoon, tablet of rekenaar: https://bit.ly/3HTholb  

Baie Dankie aan Solidariteit Helpende Hand wat hierdie toepassing vir ons help ontwikkel het en ook borg.  


Skryf gratis in op ons webblad: woordeuitsywoning.com vir meer as 900 video's, insluitend die Onse Kategismus vir Kinders, Helpende Woord, Preke, Bybelstudies en Geskiedenisvideo's. Kontak ons by +27 836502186 indien u ons videokennisgewings op WhatsApp en Telegram wil ontvang.   


Bron: Johannes 6:68 

Opnamedatum: 2023 08 19  


Music used in this video:  

1)  Orrelspel deur Mariaan Senekal, GK Matlabas 

2) Satya Yuga Artist: Jesse Gallagher YouTube Audio Library 

3) Procession Artist: Geographer  YouTube Audio Library 

4) Helpende Woord Outro Turning Slowly Artist: Ugonna Onyekwe YouTube Audio Library Lice

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

​

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page