top of page

Die Belangrikste Volksfees

Ds Gustav Opperman Helpende Woord#210 Solidariteit Helpende Hand

Die toename en belangstelling in die jaarlikse Geloftefeeste landwyd is baie verblydend. Wat die Afrikaner betref, is daar egter 'n belangriker fees wat nie afgeskeep moet word nie. Dit is die fees waar die heilige Nagmaal gevier word en wat so getrou, met baie moeite deur die jare deur ons voorsate bygewoon is. Daarmee word die volk se onlosmaaklik verbintenis met ons Here Jesus bevestig.  

Helpende Woord is ook beskikbaar op AfriForum TV.  U kan ook die Helpende Woord Toep/App aflaai om alle vorige Helpende Woorde maklik te vind: http://bit.ly/3Bbping En selfs die Helpende Woord volg op: https://www.instagram.com/helpende_hand/  


Opnamedatum: Die Belangrikste Volksfees: 2024 05 19  

Music used in this video obtained from YouTube Audio Director and other sources.

With thanks and appreciation: 

1) Satya Yuga Artist: Jesse Gallagher 11:12 YouTube Audio Library License   

2) Ps 110: Gemeentesang GK Matlabas; Orrel: Mariaan Senekal 

3) Ps 110:8 150 Psalms Orrelis: Joop van der Ham Tel 054-431-0106 joop@vanderham.co.za 

4) Helpende Woord Outro Turning Slowly Artist: Ugonna Onyekwe YouTube Audio Library License

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

​

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page